



Tegnologie met Blaine: Die gevare van aanlynspeletjies vir jong kinders
28 Mei 2026: Kinders van so jonk as vyf jaar kan verslaaf raak aan aanlynspeletjies. Die gevolge op die lange duur kan gedragsverandering en konflik met die gesin insluit. Kuberkenner Rianette Leibowitz praat oor die gevare van aanlynspeletjies.

Tegnologie met Blaine: Die gevaar van vervalste elektriese goedere
21 Mei 2026: Wynand Visser, die hoofontwerpingenieur by CBI Electric, verduidelik hoe elektriese stelsels ontwerp word, en vervalste elektriese goedere wat ’n toenemende risiko vir huishoudings en besighede is.

Tegnologie met Blaine 14 Mei 2026
Die kuberveiligheidskenner, Tony Anscombe van ESET, praat oor die toenemende kubergevare waarmee Suid-Afrikaanse ondernemings daagliks te doen kry. Digitale spesialis Pierre Jacobs praat oor kuberaanvalle en bedrog, en hoe ondernemings hulleself beter kan beskerm in ’n toenemende digitale wêreld.

Tegnologie met Blaine 7 Mei 2026
Die internet speel ’n groot rol in kinders se lewens – van skoolwerk en vermaak tot sosiale interaksie. Dit bring egter uitdagings, soos skermtydbeheer, aanlynveiligheid en die druk van sosiale media. Hoe help ons kinders om gesonde digitale gewoontes te ontwikkel? Blaine Jones praat hieroor met di…

Tegnologie met Blaine 30 April 2026
Digitale grense en kuberwelstand is belangrike in ’n wêreld waar ons konstant aanlyn is. Wat beteken dit om gesonde grense te implementeer, en hoe beskerm ons nie net ons data nie, maar ook ons emosionele en geestelike welstand in die digitale ruimte? Blaine Jones praat hieroor met digitale spesial…

Tegnologie met Blaine 23 April 2026
Wat beteken dit om gesonde digitale grense te implementeer, en hoe beskerm ons nie net ons data nie, maar ook ons emosionele en geestelike welstand in die digitale ruimte? Blaine Jones praat met digitale spesialis Riannette Leibowitz en digitale kenner Pierre Jacobs oor die gevare van KI.

Tegnologie met Blaine 16 April 2026
Blaine Jones praat met Tyron Wolhuter, stigter en bestuurshoof van Cyber$EALS, ’n platform wat kuberveiligheidsopvoeding kombineer met KI-gedrewe huiswerkondersteuning, om kinders en gesinne te help om met selfvertroue die digitale wêreld te navigeer. Die digitale kenner, Pierre Jacobs, gee praktie…

Tegnologie met Blaine 9 April 2026
Blaine Jones praat oor tegnologie-data wat deesdae as net so waardevol as olie beskou word. En, 'n splinternuwe segment word bekendgestel. Digitale spesialis Pierre Jacobs sal elke week 'n wenke gee oor hoe jy veilig kan wees teen aanlynbedrog en digitale swendelary.

Tegnologie met Blaine 2 April 2026
Kuberkenner Tony Ambscomb praat oor kunsmatige intelligensie, en watter invloed dit op jou loopbaan en toekoms het.

Tegnologie met Blaine 26 Maart 2026
Met Menseregtedag wat pas verby is, kyk ons na die impak van sosiale media op geestesgesondheid, veral onder jongmense, en die rol van kunsmatige intelligensie in ons samelewing. Onlangse studies en hofsake plaas hierdie kwessies sterk in die kollig. Blaine Jones praat hieroor met die kuberkenner, …