Tegnologie met Blaine: Tegnologie ingespan in stryd teen geslagsgeweld

 

Tegnologie met Blaine

'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en internasionaal - onder die loep kom. Gaste sal inloer… 
82 clip(s)
Loading playlist
15 Oktober 2026: Tegnologie ontwikkel teen ’n ongelooflike tempo, maar hoe gebruik ons dit om werklike probleme in die samelewing aan te pak? Ons kyk na kuberveiligheid, digitale welstand en die rol wat tegnologie kan speel om Suid-Afrikaners veiliger te maak. Blaine Jones vind uit van die moontlikheid om tegnologie te gebruik in die stryd teen geslagsgebaseerde geweld.

Tegnologie met Blaine

'n Weeklikse program waarin die wêreld van tegnologie en die jongste ontwikkelinge - plaaslik en int… 

Social links