

Tegnologie met Blaine: Die tegnologie van terugvoerbeheer
17 September 2026: Hoe kry jy ’n hommeltuig om veilig deur ’n stad te vlieg, ’n robot om oor ongelyke terrein te beweeg, of ’n vliegtuig om sy vlug te herstel ná ’n onverwagte probleem? Die antwoord lê onder meer in iets wat ingenieurs terugvoerbeheer noem. Blaine Jones praat met prof Japie Engelbr…

Tegnologie met Blaine: Hoe maklik kan kubermisdadigers jou persoonlike inligting steel?
10 September 2026: Kubermisdadigers teiken nie net groot maatskappye nie, jy kan ook ’n slagoffer wees. Digitale kenner Pierre Jacobs verduidelik die taktiek wat boewe gebruik, en wat jy moet doen om te voorkom dat jy ‘n slagoffer word.

Tegnologie met Blaine: WhatsApp-veiligheidsrisiko vir vroue
3 September 2026: WhatsApp het 'n alledaagse deel van ons lewe geword, maar vir baie vroue kan 'n eenvoudige boodskap of WhatsApp-groep 'n ernstige veiligheidsrisiko word. Daar is toenemend gevalle waar vals werksaanbiedinge op WhatsApp gebruik word om vroue te lok, waarna hulle uitgebuit word. In …

Tegnologie met Blaine: Die gevare van aanlyn-uitbuiting vir jongmense
27 Augustus 2026: 'n 16 jarige van Malmesbury in die Wes-Kaap staar elf verskillende aanklagte in die gesig ná sy inhegtenisneming in verband met die beweerde bedrywighede van 'n wêreldwye aanlynnetwerk, wat kinders seksueel uitbuit. Volgens die redakteur van MyBroadband.com, Jan Vermeulen, begin k…

Tegnologie met Blaine: Verbod op sosiale media vir onder-16’s
20 Augustus 2026: Al hoe meer lande probeer om jongmense onder 16 van platforms soos TikTok, Instagram en YouTube weg te hou, met veiligheid en die beskerming van kinders as hoofrede. Hoe werk hierdie verbod in die praktyk, en wat beteken dit vir privaatheid, ouers en jongmense?

Tegnologie met Blaine: Kuberveiligheid
13 Augustus 2026: Ons fokus op kuberveiligheid, en hoe maklik jou persoonlike inligting, geld en identiteit in die verkeerde hande kan beland. Ons kyk na die risiko’s waarvan jy bewus moet wees, en wat jy kan doen om veiliger aanlyn te wees.

Tegnologie met Blaine: SAP waarsku teen nuwe verkeersboete-bedrogspul
6 Augustus 2026: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens waarsku motoriste teen 'n nuwe bedrogspul, waar vals verkeersboetes per SMS, e-pos en WhatsApp versprei word. Kubermisdadigers probeer mense onder druk plaas om op skakels te klik, geld oor te betaal, of selfs persoonlike en bankbesonderhede bloot t…

Tegnologie met Blaine: Kan Wi-Fi en selfone werklik jou gesondheid beïnvloed?
30 Julie 2026: Ons praat oor elektro-hipersensitiwiteit en sosialemediaverslawing met dr. Marlena Kruger. Pierre Jacobs verduidelik of kunsmatige intelligensie in die toekoms werklik onafhanklik sal kan funksioneer, en wat dit vir ons almal kan beteken.

Tegnologie met Blaine: Die impak van aanlyn-dobbelary
23 Julie 2026: Aanlyn-dobbel is makliker en meer toeganklik as ooit tevore, maar teen watter prys? Met net ’n selfoon en ’n internetverbinding kan mense binne sekondes geld verwed. Ons kyk na die groeiende aanlyndobbelbedryf, die risiko’s daaraan verbonde, en die impak wat dit op mense en gesinne k…

Tegnologie met Blaine: Kuberkrakers teiken sportorganisasies
16 Julie 2026: Daar is byna daagliks waarskuwings oor ‘n toename in kubermisdade en -bedrog. In die jongste waarksuwing sê kenners dat sportklubs al hoe meer staatmaak op digitale platforms om inskrywings te ontvang, betalings te maak en mediese inligting na te gaan. Dit is juis daarom dat dié orga…