Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 17 Desember 2025

View descriptionShare
Anita du Preez vertel meer oor haar sielkundige riller, DIE LAASTE LEUEN. Chris Karsten vertel van die inspirasie vir sy baie vermaaklike misdaadroman, AL DIE SWENDELAARS. In sy bydraes uit die internasionale boekewêreld vertel Johan Myburg meer oor die wenner van die Bollingerprys, waar dié beroemde Franse sjampanje die groot prys is, en ‘n nuwe bundel briewe deur die skrywer John Updike wat meer lig werp op sy werk en lewe. Jy kan ook meer uitvind oor twee nuwe nie-fiksie boeke: ‘n biografie oor die Amerikaanse sanger Lou Read, en die akteur Al Pacino se outobiografie. Johan vertel ook meer oor die Ierse digter se gebruik om elke Kersfees ‘n spesiale gedig te skryf, en jy kan na een so gedig luister.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    700 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 700 clip(s)