Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 11 Februarie 2026

View descriptionShare
Ilse Salzwedel gesels met Philip de Vos oor sy boek, DIE JAAR TOE DIT GEMMERBIER GEREËN HET. Dié prettige storie word op RSG voorgelees. Elna van der Merwe, die organiseerder van die Stilbaai-boekefees (wat op 27 en 28 Februarie gehou word), vertel waarna boekliefhebbers kan uitsien. Johan Myburg gesels onder andere oor WUTHERING HEIGHTS, wat al beskryf is as die grootste liefdesverhaal van alle tye, se gewildheid. Hy stel jou ook voor aan Megha Majumdar, die wenner van ‘n belangrike Amerikaanse fiksieprys, en vertel meer oor Arturo Pérez-Reverte, ʼn vooraanstaande Spaanse skrywer, se kommer oor die verval van sy taal.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 706 clip(s)