Reis saam met Sue Pyler-Slabbert deur die wêreld, bekendes se kombuise en snuffelmarkte, en vind meer uit oor fiksheid, pretaktwiteite vir die hele gesin en ‘n verskeidenheid vermaakopsies. Daar is ook landbounuus en wenke vir doen-dit-self-entoesiaste.