Die Jacaranda Beetle Club en Solidariteit Helpende Hand span kragte saam om 'n opwindende dag vir Moederdag op 10 Mei by die Voortrekkermonument aan te bied. 23 Volkswagenkewers sal op uitstalling wees en heerlike versannering word verkoop. Komberse word ingesamel vir hulpbehoewendes. Liani Louw van Helpende Hand vertel van die dag.

IDAHOBIT 2026: At the Heart of Democracy
06:36

Waarheen vandag: Rheenendal
15:44

Sterre in die kombuis: Bok van Blerk
23:50