SaterdagsprankelSaterdagsprankel

IDAHOBIT 2026: At the Heart of Democracy

View descriptionShare
 
Renaldo Schwarp is die kurator van ‘n kunsuitstalling van ‘n ander aard by die Goethe-Institut in Johannesburg. Die uitstalling bou voort op 'n oop versoek wat meer as 250 voorleggings van kreatiewe persone in 22 Afrikalande ontvang het - insluitend streke waar LGBTQ+ identiteite steeds gekriminaliseer is. Die reaksie beklemtoon die dringendheid en omvang van queer kreatiewe uitdrukking oor die hele vasteland. Daar is ‘n seleksie van kunstenaars van Namibië, Suid-Afrika, Mauritius en Zimbabwe in 'n enkele, meeslepende uitstallingservaring.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Saterdagsprankel

Reis saam met Sue Pyler-Slabbert deur die wêreld, bekendes se kombuise en snuffelmarkte, en vind mee 
Social links
Recent clips
Browse 236 clip(s)