SaterdagsprankelSaterdagsprankel

Augrabies in vloed

View descriptionShare
 
Die Augrabies Nasionale Park is in 1966 gestig om die omgewing te beskerm. Die Oranjerivier is tans in vloed, en soos die Nama-mense dit genoem het “Die plek van die groot geraas” is dit tans ‘n skouspel soos min. Johan Rademan het met Sonel van As en Mike Spies oor die bykans 58 meter hoë natuurwonder in die Gariep gesels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Saterdagsprankel

Reis saam met Sue Pyler-Slabbert deur die wêreld, bekendes se kombuise en snuffelmarkte, en vind mee 
Social links
Recent clips
Browse 236 clip(s)