RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Vrydag is D-dag vir nuwe Amerikaanse Handelstariewe.

View descriptionShare

Die groot vraag is: kan Suid Afrika skik op n beter tarief as die 30 persent waarmee die Trump Administrasie dreig? Dawie Roodt van die Efficient Groep sê alhoewel daar verdere toegewings gemaak is deur ons department van Handel blyk dit te vergeefs. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)