Varke is ook gesplete hoefdiere en die bedryf is dus nie gevrywaar van die verwoesting wat bek-en-klouseer saai nie. Dié hoogs aansteeklike siekte wat gereeld onder beeste voorkom, is nou aanwesig in kuddes in elke provinsie in die land. Soveel so dat President Cyril Ramaphosa die uitbreking tot 'n nasionale ramp verklaar het. Vir meer oor hoe die siekte varkprodusente-, produkte en die verbruiker raak, praat ons nou met die hoof van verbruikersversekering by die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie of SAPPO, dr. Thandi Chiaperro...

Die VN vrees volksmoord in Gaza, maar Trump sê daar is vrede.
09:25

Die VSA en China is op teenstrydige trajekte as dit kom by hernubare energie
07:53

Springs goudsoekers soek teen die wet 'n fortuin.
07:23