Die Amerikaanse president het na afloop van sy toespraak by die Wereld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland gesê n raamwerk vir ’n toekomstige ooreenkoms is met NAVO bereik oor die beheer van Groenland. Donald Trump het in Switserland aangekom vir die beraad met die voornemens om Groenland te annekseer en gedreig met hoër tarriewe teen Europese lande wat sy plan wil teenstaan. 'n Ooreenkoms blyk ver van voltooi te wees, maar luidens Trump se uitlatings oor die raamwerk sluit dit nie enige milltêre ingryping of verhoogde tarriewe in nie.

“Onnies” voel magteloos teen ongeskikte leerders
09:10

NAAMSVERANDERING ONDERHOUD
06:21

“Moet nog nie jou sonpanele registreer nie”, sê energiekenner
08:34