RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

“Moet nog nie jou sonpanele registreer nie”, sê energiekenner

View descriptionShare

Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê dis onnodig dat mense hulle sonkragstelsels van minder as 100 kilowatt, by Eskom of enige munisipaliteit registreer. Dit volg nadat OUTA oorval is deur navrae van bekommerde verbruikers wat sê party munisipaliteite dring nie net aan op registrasie nie, maar dat goedkeuring vooraf verkry moet word. In ander elektrisiteitsnuus het Eskom by die energiereguleerder NERSA aansoek gedoen vir 'n tussentydse kragtarief vir die Samancor en Glencore-Merafe smelters om te verhoed dat die smelters sluit. Ons het hieroor op Monitor met Professor Willie Cronje van die Skool vir Elektriese en Inligtings-Ingenieurswese by Wits Universiteit gepraat.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 518 clip(s)