RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Die Plaagdoder Terbufos dreig om nog lewens te eis

View descriptionShare

Ten spyte daarvan dat die plaagdoder Terbufos verbind kan word met die dood van verskeie kinders in Gauteng in 2024, is dit skynbaar steeds vrylik by veral straatsmouse in die Gauteng provinsie beskikbaar, vanaf so min as 10 rand per pakkie. Ons het op Monitor met die toksikoloog, dr. Gerhard Verdoorn gepraat wat sê, Zimbabwe bly die oorsprong van die plaagdoder wat steeds op winkelrakke beskikbaar is. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 518 clip(s)