Girls on Fire het in 2015 onstaan om saam te val met die Verenigde Nasies se 16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgebaseerde Geweld. Die organisasie het Vrouemaand behoorlik afgesluit met n skietdag waar hulle hulde gebring het aan vroue wat groot dapperheid getoon het, in uiters moeilike en dikwels lewensgevaarlike situasies. Die stigter van Girls on Fire vertel haar storie aan Monitor.

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52