RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Suid-Afrikaners vasgekeer in die Midde-Ooste - MONITOR 24 Junie 2025

View descriptionShare

Ses Suid-Afrikaners wie se vlug van Griekeland na Kaapstad na Dammam in Saoedi-Arabië weens die oorlog tussen Israel en Iran herlei is, kon hulle reis vanoggend weer hervat. Een van die ses is die joernalis Marzahn Botha wat vanuit Doha in Qatar met Monitor gespraat het...

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 564 clip(s)