Die immergewilde komediant en akteur, Solly Philander, is gister in die ouderdom van 65-jaar oorlede. Philander was ewe tuis op die verhoog, die kassie én in die regisseurstoel. Hy het gereeld die lagspiere gekielie en sal onthou word vir sy skerp sin vir humor. Ons het op Monitor met die televisiebedryfskenner, Thinus Ferreira oor Solly se nalatenskap gepraat.

Iran: Hoeveel gaan die oorlog ons kos?
14:09

Dit is hoe die DA se waterplan van die Johannesburg Metro se plan verskil
08:24

Selfs die ANC oorweeg klas en nie ras as die dryfveer vir regstellende aksie.
07:42