Die DA het Dinsdag die volgende stap in hulle stryd teen die waterkrisis in Gauteng bekendgemaak. Dit is 'n groot advertensiebord wat in East Lynne, Pretoria, te sien is. Daarop staan geskryf: "Die ANC stort in hotelle" en "stem DA om water in julle krane te sit." Dit is 'n stekie na die Gautengse premier Panyaza Lesufi se onlangse stelling dat hy in hotelle stort, as 'n oplossing vir die waterkrisis. Die DA se burgemeesters-kandidaat vir Johannesberg, Hellen Zille, het aan Monitor verduidelik hoe hulle plan verskil van wat tans gebeur.

“Godongwana se verligting by die pomp gaan ons duur te staan kom”
07:18

Die Nuwe regulasies oor Swangerskap op die skoolbanke gee die Pa's steeds kwytskelding.
07:42

Haglike toestande by weermagbasisse onanvaarbaar.
05:19