Daar is voortdurende openbare debat oor die vraag of 'n sonsondergangklousule op breë basis Swart Ekonomiese Bemagtiging en Regstellende Aksie toegepas moet word. Sommige kritici meen dat hierdie soort beleid uiteindelik moet verval sodra transformasiedoelwitte bereik is. Die jongste gesprek hieroor spruit voort uit n luisteraar se vraag: " Hoekom was daar nooit n tyd beperking vir Regstellende Aksie aangeheg aan die CODESA onderhandelinge nie”. Ons het met 'n politieke ontleder van die Noordwes Sakeskool, Professor Piet Croukamp gepraat oor waar die debat onder politieke partye tans staan.

Solly Philander is oorlede
03:13

Iran: Hoeveel gaan die oorlog ons kos?
14:09

Dit is hoe die DA se waterplan van die Johannesburg Metro se plan verskil
08:24