RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Skoolgeld word onbekostigbaar

View descriptionShare

Openbare skole gaan toenemend gebuk onder finansiële druk, omdat ouers nie skoolgelde kan bekostig of betyds betaal nie. Die getal ouers wat nou vir vrystelling van skoolfonds aansoek doen, skiet ook die hoogte in. Die Federasie van Beheerliggame van Suid Afrikaanse Skole, verduidelik aan Monitor hoekom dit die geval is en wat ouers moet doen, indien hulle in die pekel is.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 597 clip(s)