Openbare skole gaan toenemend gebuk onder finansiële druk, omdat ouers nie skoolgelde kan bekostig of betyds betaal nie. Die getal ouers wat nou vir vrystelling van skoolfonds aansoek doen, skiet ook die hoogte in. Die Federasie van Beheerliggame van Suid Afrikaanse Skole, verduidelik aan Monitor hoekom dit die geval is en wat ouers moet doen, indien hulle in die pekel is.

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52

Die Persraad stem saam: Akkerland Boerdery is nie onteien nie.
10:24

"Die Weermag se ontplooiing is absolute chaos"
12:10