Die Sektorale onderwys en opleidingsowerhede is op die been gebring om jongmense toe te rus met vaardighede wat werkloosheid kan bekamp en ons ekonomie kan stimuleer. Jaarliks word daar sowat 20 miljard rand daarin bestee danksy n 1 persent heffing wat by alle maatskapye wat n salaris rekening van 500 duisend rand of meer het, geeis word. Monitor vra die vraag hoe ons waarde daaruit skep en hoe die regering te werke moet gaan om te verhoed dat die fonds, soos wat reeds die geval is, misbruik word.
Kommentaar:
Wayne Duvenage van OUTA ( die Organisasie teen Belasting Misbruik)
Micheal le Cordeur: Emeritus Professor in Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch.

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52