Die Minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mamoloko Kubayi, stel voor dat verpligte leefstyloudits op alle staatsaanklaers gedoen word. Kubayi waarsku dat staatsaanklaers, wie se leefstyl nie by hulle salaris pas nie, 'n bedreiging inhou vir die geloofwaardigheid van die regstelsel. Vir sy mening hieroor het ons met die strafregkenner verbonde aan die Universiteit van Pretoria, Dr Llewellyn Curlewis gepraat.

“Onnies” voel magteloos teen ongeskikte leerders
09:10

NAAMSVERANDERING ONDERHOUD
06:21

“Moet nog nie jou sonpanele registreer nie”, sê energiekenner
08:34