In ons volgehoue dekking van die versuim in die uitbetaling van pensioene aan oud soldate het ons met die onhafhanklike militêre kenner Kobus Marais gepraat. Hy sê niks verhoed die wat nog wag om Sassa voordele te ontvang tewyl klarigheid nog gesoek word oor hulle pensioene nie.

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52