Die nuus dat sommige sanitêre doekies en mini-doekies skadelike endokrien- of hormoon-ontwrigtende chemikalië bevat, het paniek onder vroue veroorsaak. Dit het uitgekring en die Nasionale Verbruikerskommissie gaan nou nege verskaffers van hierdie produkte ondersoek. Maar is die paniek geoorloof? Ons het met die hoof van die departement chemie aan die Universiteit van die Vrystaat, professor Deon Visser gepraat.

Die EFF eis die inhegtenisneming van Paul O'Sullivan.
08:35

BRANDPUNT 25 Feb 2026: Spesiale Begrotings-rede program
14:39

Die Slag van Soutrivier: ‘n vergete deel van ons Erfenis
07:15