Amerika se 30 persent tariefverhoging op die invoer van Suid-Afrikaanse produkte tree vandag in werking. Dit word as n terugslag vir die plaaslike wynbedryf beskou. Monitor het met Christo Conradie gepraat van die bedryfsliggaam SA Wine. Hy bly hoopvol dat n beter tarief op plaaslike wyn uitvoere na Amerika steeds haalbaar is en dat dit nog te vroeg is om ander markte te gaan opsoek.

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52