Die Wes Kaapse kusdorp Gordonsbaai is reeds vanaf vroeg vanoggend in die nuus weens 'n ongewone gas uit die see wat verkeer daar ontwrug het. 'n Groot reddingspogings is aan die gang om 'n olifantrob wat die strate daar ingevaar het, weer aan te keer en na veiligheid te neem. Ons het gepraat met Hyens de Waal bedryryfshoof van GBSEC en GBMED RESCUE in Gordonsbaai ...

Die EFF eis die inhegtenisneming van Paul O'Sullivan.
08:35

Sanitêre doekies: Nie ‘n bron vir paniek nie, maar kanker skakel moet verder ondersoek word.
05:35

BRANDPUNT 25 Feb 2026: Spesiale Begrotings-rede program
14:39