Die bekroonde lofsanger, Ria Reen van Platfontein in die Noord-Kaap, het tydens die onlangse Parlementsopening, omtrent die tonge los gehad. Sy gebruik haar woorde en musiek om stories van hoop, eenheid en trots te vertel, en haar stem weerklink in gemeenskappe regoor die land. Sy het op Spektrum verduidelik hoe die !Xunthali-taal in haar gemeenskap nie net oorgedra word aan die volgende geslag nie, maar ook sal voortleef in verskeie boeke wat tans geskyf word.

Die VN vrees volksmoord in Gaza, maar Trump sê daar is vrede.
09:25

Die VSA en China is op teenstrydige trajekte as dit kom by hernubare energie
07:53

Springs goudsoekers soek teen die wet 'n fortuin.
07:23