RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Rente Koers kan dalk met 25 basis punte daal

View descriptionShare

Dr. Roelof Botha van die Optimum Beleggings groep vertel aan Monitor dat die Reserwe Bank se Monitêre Beleids Komitee moontlik  'n 25 basis punt verlaging in die repo koers sal oorweeg. Hy voel wel die grondslag is gelê vir selfs meer verligting vir verbruikers. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)