RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Pogings om 'n Mashatile Presidentskap teen te werk op dreef.

View descriptionShare

Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee sal binnekort terugvoer gee na die naweek se  vergadering. Die groot kwessies waaroor daar duidelikheid sal wees is die ANC se standpunt oor die SAKP wat as party in die munisipale verkiesing wil staan sonder om die alliansie te verlaat, die party se standpunt oor Amerikaanse handelstariewe en die toekoms van die regering van nasionale eenhied. Maar soos die politieke ontleder Piet Croucamp verduidelik is daar ook aanduidings dat die anti-Mashatile brigade agter die skerms besig is om sy veldtog om die presidentkap teen te staan.  

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)