Die Minister van Finansies sal voortaan vroeër en met n wyer groep in die regering kommunikeer oor sy begrotings planne. Hy sal ook n nuwe tesourie besparings meganisme op die been bring. Die ingryping is die minister se poging om te verhoed dat die chaos wat hierdie siklus se begroting meegebring het nie herhaal word nie. Die ekonoom Dawie Roodt sê dit is n beduidende boodskap aan die ANC dat hulle nie langer kan maak soos hulle wil nie.

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52