Die 31-jarige Ria Reen van Platfontein in die Noord-Kaap is nou 'n nasionaal-bekende lofsanger nadat sy tydens die parlementsopening in Kaapstad opgetree het. Met elke lied sing sy in haar taal, iXuhnthali, oor geloof, hoop en liefde. Saterdag, 21 Februarie, was Internasionale Moedertaaldag en in Naweek Aktueel se weeklikse profiel-onderhoud, het die uitvoerende regisseur, Nicolene Louw gepraat met Ria Reen oor haar taal en wat die lofprysing vir President Cyril Ramaphosa vir haar beteken het.

Die VN vrees volksmoord in Gaza, maar Trump sê daar is vrede.
09:25

Die VSA en China is op teenstrydige trajekte as dit kom by hernubare energie
07:53

Springs goudsoekers soek teen die wet 'n fortuin.
07:23