RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

'n Joernalis se Omkoop video lei tot Klag by die polisie.

View descriptionShare

Die ondersoekende joernalis Pieter Louis Myburgh het die nasie aan die gons met n video waarin daar na bewering 'n poging is om hom om te koop om sy werk te staak teen die hoof uitvoerende beampte van die Onafhanklike Ontwikkelings Trust, Tebogo Malaka. Daar word, in die video, dou voor dag n sak met talle R200 note aan hom oorhandig. Myburgh is al n geriume tyd besig met joernalistiek wat fokus op die onreëlmatige toekennings van tenders deur die Trust. Hy het ook ondersoekende werk gedoen rondom Malaka se eiendom op n luukse landgoed in Midrand en hoe sy dit bekom het. Die Minister van openbare werke en infrastruktuur Dean Mcpherson het vanmiddag in Kaapstad 'n klag gelê by die polisie oor die aangelentheid. Monitor het intussen by Myburgh gehoor wat sy plan is na die bekenstelling van die video, wat nou al meer as n kwart miljoen keur gekyk en gedeel is. 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)