Die uMkhonto weSizwe party het 'n mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa by die parlement ingedien, weens sy hantering van bewerings van korrupsie en politieke inmenging in die polisiediens. Die hoofsweep van die MK-party, Colleen Makhubele, sê Ramaphosa het ook versuin om die minister van polisie, Senzo Mchunu, af te dank. Makhubele, sê sy het 'n brief aan die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza gerig, om die mosie te skeduleer. Die ontleder van die Noordwes Sakeskool, Prof. Piet Croukamp dink nie so nie.

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52