Die Minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die regering brei sy uitvoer- en invoermarkte uit, te midde van die VSA se 30 persent invoertarief op Suid-Afrikaanse goedere.Die minister van Landbou John Steenhuisen sê verskeie toegewingfs in die landbousektor moes gemaak word. Hy het vroeër in Spektrum verduidelik hoe dit werk.

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52