RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Meneer die President, waar is ons Kabinet se leefstyloudits?

View descriptionShare

Ons Adjunk President Paul Mashatile het wel eiendomme, van oor die R66 miljoen, waarop hy toegang het  verklaar maar is dit nou n gedane saak? Is die grondslag geskep om wel ondersoek in te stel oor hoe n familie lid ten ministe een van die huise bekom het? Antwoorde op hierdie vrae behoort mooi saamgevat te word in die President se leefstyloudits wat op ons kabinets lede uitgevoer is. Maar meneer die President: waar is die verslag oor die proses? Die voormalige LP en tans, onafhanklike politieke ontleder Pieter Mulder verduidelik aan Monitor hoekom ons nog in spanning wag daarvoor. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)