Die jazz-musikant, Jonathan Butler, sê dit is vir hom n loopbaan hoogtepunt om deur president Cyril Ramaphosa vereer te word vir sy bydrae tot die kunste en kultuur. Butler het gister die Orde van Ikhamanga in silwer by 'n glansgeleentheid by die Sefako Makgatho presidensiële gastehuis in Pretoria ontvang. Die president het ook nasionale ordes aan onder meer, die Springbok-afrigter Rassie Erasmus, die fluitspeler Wouter Kellerman, en die skrywer wyle Dalene Matthee toegeken.

Water: Die groot politieke speelbal in die Oos-Kaap
08:06

Nuwe skermtyd reels kom vir skoolkinders
05:45

Is die uitslag in Wyk 28 se wyksraadsverkiesing 'n aanduiding van hoe sake sal uitspeel in die plaaslike verkiesings?
07:15