Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, kry slae uit verskillende oorde oor sy departement se hantering van die bek-en-klouseer pandemie. Dít weens die feit dat die siekte nou ook onder varke in verskillende provinsies versprei het. Die siekte veroorsaak dat honderde diere van kant gemaak moes word, veilings en uitvoere het bykans heeltemal gestop en talle produsente is op die randjie van bankkrotskap. Ons het op Monitor breedvoerig met die minister van landbou gepraat oor die huidige uitbreking en sy benadering tot die bekamping daarvan.

“Onnies” voel magteloos teen ongeskikte leerders
09:10

NAAMSVERANDERING ONDERHOUD
06:21

“Moet nog nie jou sonpanele registreer nie”, sê energiekenner
08:34