RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Johannesburg Water se leë beloftes oor reservoir-herstel lei tot betogings

View descriptionShare

Inwoners van Coronationville en Westbury in Johannesberg het vandag weer water nadat hulle gister die strate ingevaar het oor n waterkrisis wat reeds agt jaar woed. Johannesberg Water het saam met die nasionale minister belowe om herstelwerk te doen aan die plaaslike reservoir. Sedert die belofte gemaak is, is net mooi niks gedoen nie. So sê 'n wyksraadslid van Coronationville Genevieve Sherman. Sy het met Monitor gepraat 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)