RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

IRAN OORLOG - 22 Junie 2025

View descriptionShare

Iran beskuldig die VSA daarvan dat hy diplomasie verraai het en die gevolge gaan dra van sy aanvalle op die land se kernverwerkingsaanlegte. Die Demorakte in die VSA het sy besluit om die aanval te loots, sonder dat daar enige tasbare bewyse van die vervaardiging van 'n kernbom was, veroordeel. Hulle is ook kwaad omdat hulle eers na die aanval ingelig is die beplande aanval en nie voor die tyd geraadpleeg nie. Ander lande in die midde Ooste soos Quatar het hulle vrees uitgespreek dat die aanvalle tot onstabiliteit in die streek kan lei. 'n senior navorser van die Enact-program, verbonde aan die Instituut vir Sekerheidstudies, Willem Els sê almal moet nou wag en sien wat gaan verder gebeur 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)