Hierdie vraag het ons aan die voormalige direkteur van Stellenbosch se Bestuurskool, professor Piet Naude gevra. Die vraag ontstaan nadat ons Direkteur Generaal van Internasionale Betrekkinge, Zane Dangor, te kenne gegee het dat Swart Ekonomiese Bemagtiging een van Suid Afrika se beleids rigtings is waarteen Amerika gekant is. Hoekom is dit vir Amerikaanse sakelui en die Trump Administrasie so n groot struikelblok tot handel en wat sou n alternatiewe beleids rigting moontlik behels?

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52