Borskanker is wêreldwyd die mees algemene kanker wat by vroue gediagnoseer word. Oktober is Borskanker bewustheids-maand, en ons het op Monitor met Dr. Liana Roodt, 'n chirurg wat in borskanker spesialiseer, gepraat. Sy is ook die uitvoerende direkteur van Project Flamingo en die South African Cancer Alliance.
Vir Meer inligting Besoek:

NAWEEKAKTUEEL PROFIELONDERHOUD RIA REEN 21 FEBRUARIE 2026
09:31

Die VN vrees volksmoord in Gaza, maar Trump sê daar is vrede.
09:25

Die VSA en China is op teenstrydige trajekte as dit kom by hernubare energie
07:53