Op Internasionale Plastieksak-vrye dag vind ons uit watter verskil herwinning eintlik maak in die stryd vir volhoubare ontwikkeling. Professor Rialet Pieterse van Noordwes Universiteit se eenheid vir Omgewingswetenskappe en bestuur vertel ook oor die uitwerking van Mikroplastiek op die natuur en op die mensdom.

Die Mynbou departement is verantwoordelik vir die onwettige-mynbou pandemie in die land sê kenner
05:29

Hoe 'n gebrek aan dienslewering ons lug besoedel
06:53

Naweekaktueel 14 Maart 2026
07:52