RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Gure weer ry amper Suid-Afrika se Chelsea Blommeskou-plan in die wiele.

View descriptionShare
 

Suid-Afrika het vanjaar met sy grootste uitstalling ooit, weereens 'n goue medalje by die Chelsea Blommeskou verower, ook bekend as die Olimpiese Spele van tuinboukunde. Die land se soveelste goue medalje het egter nie sonder groot kommer en uitdagings geskied nie. Die reënweer in die Kaap het hoofbrekens veroorsaak vir die hoofontwerper en sy span. Die veelbekroonde Leon Kluge het sy angs en vreugde gedeel met Monitor. 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 699 clip(s)