RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

FlySafair ontken dat hulle Vlieëniers onderbetaal en oorwerk word.

View descriptionShare

Wat 'n dag lange staking sou wees is nou n twee weke lange staking by die lugredery FlySafair. Solidariteit wat stakende loodse verteenwoordig eis 'n 10.5 persent salaris verhoging terwyl die werkgewer slegs 5.7 persent aanbied. Die lugredery se vlugskedule is ook in die kollig nadat talle vlieëners beweer dat hulle oorwerk word. FlySafair sê dit is beslis nie die geval nie. 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)