Die Reserwebank is van plan om die prima-uitleenkoers te skrap wat kommersiële banke as ’n verwysingsraamwerk gebruik vir die koers waarteen ons huislenings en ander krediet terugbetaal. Die besluit volg na 'n maande-lange ondersoek deur die Reserwebank. Ons het op Spektrum met Dr Roelof Botha van die Optimum Beleggingsgroep gepraat om uit te vind, presies wat die verwikkelinge vir ons as verbruikers beteken.

Die VN vrees volksmoord in Gaza, maar Trump sê daar is vrede.
09:25

Die VSA en China is op teenstrydige trajekte as dit kom by hernubare energie
07:53

Springs goudsoekers soek teen die wet 'n fortuin.
07:23