RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Ekonoom beskryf die Reserve Bank se moontlike skrapping van die uitleenkoers as ‘n “wind-eier”

View descriptionShare

Die Reserwebank is van plan om die prima-uitleenkoers te skrap wat kommersiële banke as ’n verwysingsraamwerk gebruik vir die koers waarteen ons huislenings en ander krediet terugbetaal. Die besluit volg na 'n maande-lange ondersoek deur die Reserwebank. Ons het op Spektrum met Dr Roelof Botha van die Optimum Beleggingsgroep gepraat om uit te vind, presies wat die verwikkelinge vir ons as verbruikers beteken.

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 560 clip(s)