In sy 2026 Staatsrede het President Cyril Ramaphosa 'n duidelike prentjie geskets oor die toekoms van ons staatsondernemings. Terwyl die regering die term 'privatisering' probeer vermy het, sê ekonome soos Dawie Roodt en Kevin Lings dat ons tans 'agterdeur-privatisering' beleef by reuse-instansies, soos Eskom en Transnet. Dawie Roodt, die hoof-ekonoom by die Efficient groep, het by Monitor aangesluit om meer duidlikheid te gee oor wat hierdie verskuiwing na private deelname werklik beteken.

“Godongwana se verligting by die pomp gaan ons duur te staan kom”
07:18

Die Nuwe regulasies oor Swangerskap op die skoolbanke gee die Pa's steeds kwytskelding.
07:42

Haglike toestande by weermagbasisse onanvaarbaar.
05:19