RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Dimensie gaan al meer begin toeneem waarsku kenner - Monitor 22.07.25

View descriptionShare

Vandag is Wêreld Breindag. Die Wêreld Gesondheids-organisasie beraam dat 57 miljoen mense wêreldwyd met demensie leef. Maar, die WGO sê byna die helfte van demensie-gevalle is potensieel voorkombaar, deur risikofaktore aan te spreek.  Dr James Butler, 'n raadslid van die Neurologiese Vereniging van Suid-Afrika sê jy moet van jongs af reeds leefstyl verandering maak om dit te verhoed.......

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 605 clip(s)