Die bekende sanger en liedjieskrywer, Danie Botha het heelwat Suid-Afrikaners se ore laat spits, nadat hy vroeër aangekondig het dat die Bybelse wegraping vandag en môre gaan plaasvind. Ons praat op Monitor met hom en hoor ook by Professor Johann Rossouw wat sy mening hieroor is.

Die VN vrees volksmoord in Gaza, maar Trump sê daar is vrede.
09:25

Die VSA en China is op teenstrydige trajekte as dit kom by hernubare energie
07:53

Springs goudsoekers soek teen die wet 'n fortuin.
07:23